David Schwimmer

David Schwimmer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Lawrence Schwimmer
Geboorte 2 November 1966 (1966-11-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Schwimmer (gebore 2 November 1966) is 'n Amerikaanse akteur en (rolprent)regisseur van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Six Days Seven Nights (1998) en Big Nothing (2006), en in die televisiereeks Friends (1994).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search